Email a Friend Share

 ref # 2478

print

R 795 000 (47 462 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

3
2
1
R 395  / m
R 1280  / m

Property Features
Access Gate
Built In Cupboards
Dining Room
Garden
Kitchen
Paving

Gewilde Aftree Oord vir die op en wakker 50 jaar en ouer!

Alhoewel hierdie gewilde aftree oord geen siekeboeg fasiliteite het nie, is daar 'n haarsalon, biblioteek, jukskei, en 'n gekwalifiseeerde suster wat een maal per week besoek af le.
Daar is 3 ruim slaapkamers met 2 badkamers waarvan die hoofslaapkamer se badkamer en suite is.
Groot leefarea wat oop plan is met kombuis wat aparte opwas area het
Patio met braai
24 u toegangsbeheer
Pragtige tuine



Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.