Email a Friend Share

 ref # 2273

print

R 860 000 (49 002 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

2
3
1
± 95m2
R 485  / m
R 1965  / m

Property Features
Access Gate
Built In Cupboards
Dining Room
Electric Fencing
Fence
Garden
Kitchen
Lounge
Patio

Gewilde Aftreeoord in Amandasig vir mense ouer as 50 jaar

Hierdie gewilde aftreeoord in Amandasig het 'n eetkamer, biblioteek, ontspanningsarea en siekeboeg
Die eenheid is loopafstand van die eetkamer
Eenheid het 2 slaapkamers met aparte badkamer, aparte toilet en aparte stort
Oop plan sitkamer met eetkamer. Air con in sitkamer
Pragtige kombuis met baie kaste en aparte opwas area. Patio by agterdeur is toegemaak
Kombuis het bedienings luik na eetkamer
Toe stoep wat 'n lekker kuier area is
Klein tuintjie
Toesluit motorhuis
Baie gewilde en baie veiige aftree oord



Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.